Tik om die volledige weergawe van hierdie blad te sien

Loterykaartjies

Neem aanlyn deel aan Suid-Afrika se gewildste loteryspeletjies. U kan kaartjies vir Lotto, PowerBall en Daily Lotto op hierdie blad koop, of selfs inskryf vir internasionale loterye soos USA Powerball of Mega Millions.

Wanneer u aanlyn speel, word u nommers veilig in u rekening bewaar tot die tyd van die trekking en u ontvang ‘n e-pos as u ‘n wenner is. Kies die speletjie van u keuse hieronder om deel te neem:




Gewilde Wêreldloterye

U kan ook die reuse boerpotte wen wat aangebied word deur opwindende loterye van regoor die wêreld, insluitend USA Powerball, Mega Millions en UK Lotto.






Hoe om Aanlyn te Speel vanuit Suid-Afrika

Dit is vining, eenvoudig en veilig om aanlyn loterye te speel. Volg net die stappe hieronder:

As u aanlyn speel, is daar ‘n aantal voordele teenoor kaartjies koop by ‘n handelaar:

Om meer uit te vind oor aanlyn speel, besoek die Hoe om te Speel blad.